
Twee vas vir handel in bedreigde plantspesies
Die waarde van die plante beloop bykans R200 000. Van die Conophytum trucatum wat gekonfiskeer is. OUDTSHOORN NUUS - 'n Man en vrou van Oudtshoorn verskyn op 28 Augustus in die hof ná hulle na bewering onwettig bedreigde vetplante in die veld gestroop …